20 Junie 2018 – Client Comments – Customs Clearing
Goeie dag Monya
Ek wil bitter baie dankie sê vir die fantastiese diens wat julle ons gegee het.
Dis so lekker om als betyds te ontvang met geen bekommernis oor dokumentasie nie.
Weereens baie dankie. Ek hoop ons gaan nog ‘n lang pad met julle kan loop.
Sonja de Beer
Finansies
JAR Transport Edms Bpk